Original Articles

A model for the analysis of small group interaction – and beyond?

DOI: 10.1080/10118063.1997.9724122
Author(s): Sally HuntDepartment of Linguistics and English Language, Republic of South Africa,
Keywords: ,

Abstract

Hierdie artikel beskryf 'n vertakkingsmodel wat ontwikkel is om die interaksie wat in 'n tersiêre onderrigmilieu in klein groepies plaasvind, te beskryf. Gebaseer op werk in verband met Gespreksanalise, stel die model 'n aantal regverdigings vir die geldigheid van uitings in terme van hulle posisie op die gespreksvloer. Voorbeelde van die klassifikasies wat in die model voorgestel word, is deel van 'n meer omvattende studie na die interaksiepatrone in lesings aan 'n Oos-Kaapse universiteit. Daar word geargumenteer, dat hoewel die model met die oog op 'n spesifieke konteks ontwikkel is, dit aangepas kan word om in 'n verskeidenheid kontekste gebruik te word.

Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics