Original Articles

On xhosa l2 speech and intelligibility: Vowels and clicks

DOI: 10.1080/10118063.1998.9724402
Author(s): P.W. LewisResearch Unit for Experimental Phonology (RUEPUS), South Africa, J.C. RouxResearch Unit for Experimental Phonology (RUEPUS), South Africa,
Keywords: ,

Abstract

Hierdie artikel ondersoek Xhosa Tweedetaal (T2) spraak-verstaanbaarheid van twee groepe beginnerleerders van uiteenlopende linguistiese agtergronde. Ditfokus op suigklanke en vokale van Xhosa as “korrekte” realiserings van die bedoelde klank soos geidentifiseer deur 10 Xhosa moedertaalluisteraars (T1) wanneer dit deur 8 volwasse Engelse en Afrikaanse moedertaalsprekers geartikuleer word. Die verstaanbaarheidsgraad van suigklanke en vokale met betrekking tot ander klanke in Xhosa word ondersoek sowel as die tipiese plaasvervangings wat plaasvind. Enkele fonologiese implikasies wat verband hou met Xhosa T2 spraakverwerwing wat in die spraakkommunikasieproses tussen die Xhosa T1-luisteraar en die Xhosa T2-spreker kan ontvou, word aan die orde gestel. Verskeie teoretiese en pedagogiese implikasies wat verband hou met bevindinge op Xhosa T2 sowel as T1 spraakverstaanbaarheid word geidentifiseer en bespreek.

Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics