Original Articles

Die funksies en optrede van hoofwerkwoorde in Afrikaans

DOI: 10.1080/10118063.1999.9724544
Author(s): Hennah LarkinsDepartement Afrikaans, Suid-Afrika, Ellen LombardDepartement Afrikaans, Suid-Afrika,
Keywords: ,

Abstract

In hierdie artikel word daar op die hoofkenmerke van die koppelwerk-woord, die onoorganklike werkwoord, die oorganklike werkwoord, die re-fleksiewe werkwoord en die voorsetselwerkwoord gekonsentreer. Die vormlik noue verband tussen kopulakonstruksies en passiefkonstruksies, asook die ooreenkomste en verskille tussen hierdie konstruksies word onder die soeklig geplaas. Die oorganklike werkwoord se verbinding met die direkte en soms die indirekte voorwerp, asook die oorganklike werkwoord se passiveerbaarheid word bespreek. Dat die onoorganklike werkwoord selfstandig in die werkwoordstukkern kan optree, word uitgewys en die re-fleksiewe werkwoord se hegte verbinding met die wederkerende voornaam-woord, word belig. Daar word ook tussen toevalligrefleksiewe en noodsaaklikrefleksiewe werkwoorde onderskei. Die wese en optrede van die voorsetselwerkwoord word ook breedvoerig bespreek.

Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics