Original Articles

Vleisbees‐ en boerbokprestasies in die droĂ« gras‐bosgemeenskappe van die oos‐kaap


Abstract

Die droĂ« gras‐bosgemeenskappe van die Oos‐Kaap is ‘n omvangryke voerbron. Die prestasies van vleisbeeste en boerbokke binne hierdie gemeenskappe word bespreek. Die Boerbok is met sy hoĂ« aanteel‐en groejvermoe ongeewenaard as rooivleisproduseerder in vergelyking met ander klein‐of grootveerasse. Die Boerbok is op vergelykbare grondslag meer winsgewend as vleisbeeste of skape.

Get new issue alerts for Proceedings of the Annual Congresses of the Grassland Society of Southern Africa