Original Articles
Die voegwoord of
DOI:
10.1080/10118063.1997.9724104
Author(s):
Barbara BoschDepartement Afrikaans en Neerlandistiek, Republiek van Suid-Afrika,
Abstract
In hierdie artikel word die gebruik van die voegwoord of in Afrikaans ondersoek om die patroonmatigheid wat onder-liggend is aan die gebruik van hierdie voegwoord te dokumenteer. Ná 'n algemene bespreking van die voegwoord of word die kenmerke van die neweskikker of beskryf. Die semanties-sintaktiese eienskappe en gebruike van sinstukke en sinspotente groepe wat deur of gekoördineer word, word beskryf. Die weglaatbaarheid en ‘oormatige’ gebruik van of en die gebruik van of as sinsinleidende partikel word gedokumenteer. Ten slotte word atipiese of-koördinasies en verbindings verwant aan of-koördinasies onder die loep geneem.
Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics