Original Articles

STYL: DIE TERREIN VAN GEPASTE TAALGEBRUIK EN LEESGEMAK

DOI: 10.1080/10118063.1998.9724390
Author(s): P.A. du ToitDepartement Afrikaans en Nederlands, ,
Keywords: ,

Abstract

Die stilistiek en die klassieke retorika, waaruit die stilistiek ontwikkel het, het 'n bepaalde doel gemeen: dat kommunikasie effektief moet wees, moet oortuig. Waar die grammatika van 'n taal die reëlmatigheid bepaal, ontgin die stilistiek die moontlikhede, die maak van keuses uit opsies. Die beginsels by hierdie keuses is verstaanbaarheid (helderheid), 'n gepaste toon, bondigheid en aantreklikheid (interessantheid, lewendigheid, oorspronklikheid; vir tekstipes waar dit relevant is).

Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics