Original Articles

Die onderskikker dat: 'n korpus-gebaseerde bespreking (Deel 2)

DOI: 10.1080/10118063.1999.9724521
Author(s): Barbara BoschDepartement Linguistiek en Engelse Taalkunde, Suid-Afrika,
Keywords: ,

Abstract

In hierdie laaste van twee artikels oor die onderskikker dat, word aspekte van die gebruik van dat in Afrikaans verder ondersoek. Daar word gekonsentreer op die gebruik van tto-inkorporasies in die objeksfunksie in samegestelde sinne met 'n hoofwerkwoord in die dominante groep wat deur 'n objek gevolg word (dit is Tipe C-sinne).

Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics