Original Articles

DIE PROBLEME VAN LEKSIKOGRAFIE IN DIE SUID-AFRIKAANSE BANTOETALE

DOI: 10.1080/04966740.1965.10587852
Author(s): D. Ziervogel,
Keywords: ,

Abstract

Ek het maar net 'n paar los gedagtes aan u gestel en u aandag probeer vestig op probleme by die maak van 'n woordeboek waarby 'n Bantoetaal betrokke is. Ek wil pleit vir meer koördinaste in ons woordeboeke en die volgende aan die hand doen:—

Get new issue alerts for Taalfasette