Original Articles

SAAMGESTELDE SPRAAKKLANKE EN HUL FONEMIESE REALISERINGS

DOI: 10.1080/04966740.1966.10587864
Author(s): J.A. Ferreira , ,
Keywords: ,

Abstract

Spektografiese ontledings toon fonetiese eendersheid tussen die gedeeltes van saamgestelde spraakklanke (konsonante sowel as diftonge) en hul ongebonde ewemaats. Op fonetiese vlak blyk daar geen beswaar te wees nie om die saamgestelde spraakklanke in Afrikaans, Noord-Sotho, Suid-Sotho, Tswana, Zulu, Xhosa, Tsonga en Venda as foneemgroepe te beskou waar die fonemiese struktuur van die betrokke taal dit toelaat nie.

Get new issue alerts for Taalfasette