Original Articles

The categorlal status of the possessive in zulu – a new perspective

DOI: 10.1080/10118063.1996.9724368
Author(s): SonjaE. BoschDepartment of African Languages, Republic of South Africa, George PoulosDepartment of African Languages, Republic of South Africa,
Keywords: ,

Abstract

Die doel van hierdie artikel is eerstens om die geldigheid van die tradisionele kategoriale status van die possessief in Zulu te ondersoek en te bevraagteken, en tweedens om 'n algehele nuwe perspektief op die konseptualisering van besit aan te bied deur die verskillende maniere waarop hierdie konsep uitgedruk kan word, in ag te neem.

Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics