Original Articles
The mental representation of the n – v continuum
DOI:
10.1080/10118063.1996.9724369
Author(s):
A.P. HendrikseDepartment of Linguistics, Republic of South Africa,
Abstract
Hierdie artikel gee 'n oorsig van sommige van die kontemporêre sienings oor hoe linguistiese kennis kognitief gerepresenteer word. Hierdie sienings reflekteer 'n betekenisvolle verskuiwing in die navorsingsdomein van die linguistiek asook in die analitiese en deskriptiewe meganismes wat deur hierdie verskuiwing genoodsaak word. Dit is binne hierdie raamwerk dat ek die representasie van die N—V kontinuum as 'n manifestasie van die Grammatika -Leksikon kontinuum begin onder-soek. Twee belangwekkende bevindings van hierdie ondersoek is dat 'n onafhanklike linguistics konseptuele representasie nie verantwoord kan word nie en nie empiries ondersteun word nie, en dat dit nodig is dat die empiriese ondersoekveld van die teoretiese linguistiek, naamlik die formele en strukturele eienskappe van die produkte van die taalvermoe moet verskuif na die kognitiewe prosessering van kennissisteme (insluitend linguistiese representasies).
Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics