Original Articles

The cloze test as a measure of language proficiency: a statistical analysis

DOI: 10.1080/10118063.1998.9724127
Author(s): R. GamaroffDepartment of English Studies and Comparative Literature, Republic of South Africa,
Keywords: ,

Abstract

In die artikel word die gebruikswaarde van die ‘cloze’-toets in die vasstel van taalvaardigheidsvlakke ondersoek. Die ondersoek sluit 'n statistiese analise van taalvaardigheidsvlakke in en gebruik groepsverskille om geldigheid te bepaal. Pie-naar se ‘cloze’-toetse word gebruik om die taalvaardigheidsvlak van Graad 7-leerlinge, wat oor uiteenlopende taalvaar-dighede beskik, te bepaal. Daar word geargumenteer dat alhoewel 'n kwalitatiewe analise belangrik is, 'n statistiese analise van kardinale belang is vir 'n sinvolle bepaling van taalvaardighede.

Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics