Original Articles
Afrikaans to English: a case study of language shift
DOI:
10.1080/10118063.1998.9724134
Author(s):
Vivian de KlerkDepartment of Linguistics and English Language, Republic of South Africa, Barbara BoschDepartment of Linguistics and English Language, Republic of South Africa,
Abstract
Suid-Afrika het onlangs 'n nuwe taalbeleid verklaar waarin gelykwaardige status aan elf tale toegesê is; daar is egter bewyse dat 'n merkbare verskuiwing in taaltrou ten gunste van Engels besig is om in Suid-Afrika plaas te vind. Hierdie artikel is in wese 'n kwalitatiewe gevallestudie wat oor 'n periode van een jaar strek waarin die ervarings van 'n tienjarige blanke seun wat van 'n Afrikaansmedium-skool na 'n Engelsmedium-privaatskool verskuif is, beskryf word. Dit blyk dat 'n verskuiwing van dominansie in Afrikaans na dominansie in Engels spoedig by die informant plaasgevind het en dat dit gepaardgegaan het met 'n verandering in sy taalhoudings. Uit die ondersoek blyk dit dat daar 'n dringende behoefte bestaan aan die moniteer van die verskuiwing van taaltrou in Suid-Afrika.
Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics