Original Articles

German maintenance and shift in linguistically mixed marriages: three case studies

DOI: 10.1080/10118063.1998.9724150
Author(s): Helga SchabergDepartment of Linguistics and English Language, Republic of South Africa, GaryP. BarkhuizenDepartment of Linguistics and English Language, Republic of South Africa,
Keywords: ,

Abstract

Hierdie artikel doen verslag oor 'n gevallestudie van drie Duitse gesinne wat in Suid-Afrika woon. In elke geval vertel vrou van die gesin die taalgeskiedenis: al drie het Duitssprekende ouers en is getroud met mans wat nie Duits as eerste taal besig nie. Die fokus van die navorsing is op Duitse taalverskuiwing oor drie generasies. 'n Analise van die data wat uit biografiese onderhoude met die vroue en hul ouers verkry is, dui op Duitse taalverlies met 'n verskuiwing na óf Engels óf Afrikaans, die dominante tale in die gemeenskappe waar die gesinne woon.

Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics