Original Articles
On the relation between voicing, aspiration and tenseness in stop classification 1
DOI:
10.1080/10118063.1998.9724405
Abstract
Die kenmerkkonsepte stem, aspirasie en spanning word met mekaar verbind op 'n verskeidenheid maniere, waartydens fonoloë tipies primêre status aan een of twee toeken en die derde as oortollige begrip beskou. Hierdie artikel ondersoek die karakterisering van hierdie kenmerke vanuit 'nfonetiese gesigspunt in 'npoging om te verstaan hoe hulle verbind moet word en of sommige van hulle wel oortollig is. Nadat geselek-teerde literatuur oor elkeen van hierdie kenmerke oorweeg is, word voor-gestel dot die kenmerke [stem] en [gespreide glottis] voor-die-hand-liggende fonetiese interpretasies verkry. [Gespanne] is 'n meer komplekse begrip, maar daar word voorgestel dat dit as oorkoepelende term beskou kan word, wat 'n kontinuum van fonetiese eienskappe en fonologiese gedrag definieer.
Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics